Gert, aangename kennis. Jy sal my nie ken nie maar ek is oom Dick Engelbrecht seun van tannie Chrissie Engelbrecht se
dogter. Het nou die dag by Pieta, oom Johnny en tannie Joey se dogter gehoor jy is n skrywer van formaat.
Ek was n klein dogtertjie toe ons saam met my pa-hulle daar op Sarrisam gaan vakansie hou het. Hoor graag van jou.
Groete Hanlie.
Hanli, ek hoop jy het al die boodskap gekry wat ek gestuur het? Ons onthou vir jou, maar dit was baie jare gelede! Stuur ‘n e-pos en gee al die nuus van die familie, asb. Ons sal graag weer van hulle wil hoor.
Groete
Hestelle