Swaer, Gawie Cilliers, word 60 en ons hou partytjie!
Julie 30, 2010
- Lekker vuurtjie!
- Sally, Sarel & Christa
- Liesbet, Dina & Gawie
- Liesbet & Dina
- Sarel & Christa
- Koekversierings
- Kyk net hoe kunstig is my susters!
- Gawie Cilliers
- Christa & Gawie
- Twee jongste susters wens vir Gawie geluk
- Wens vir Gawie geluk
- Almal bymekaar
- Oppad om te gaan rugby kyk
- Vleisie!
- Lekker om die vuur
- Christa & Gawie
- 8 broers en susters saam met swaer Gawie
- Almal wil proe!
- Boet en Marie
- Dis koud!
- Gawie en Christa luister na Gert se gelukwensinge
- Gert kerf biltong
- Kuier om die vuur
- Lekker om die vuur
- Liesbet en Kobus is van Citrusdal af vasgepak agterin
- Rusty is morsdood gespeel
2 Kommentaar
leave one →
Dis nie enige knaap wat Boxer twak kan rook nie. My vadertjie het dit jarre der jarre gerook. Nie geweet mens kry dit nog nie.
Gawie het dit ook vir jare gerook, maar op 60 wil hy nou ophou! Nou sal ek nie meer weet wat om vir hom te stuur as iemand daar verbygaan nie!