Verby Ja-toe-se-gat na kuskamp – in die Buite Burger 31 Mei 2011 – deur Eben Human
Junie 10, 2011
In Dinsdag, 31 Mei 2011, was daar ‘n artikel oor die nuwe kamp hier naby ons…
Ek het vir julle die hele artikel ingeskandeer & laai dit op sodat julle meer kan lees oor ons mooi wêreld.
Geniet dit! Kliek hieronder om die hele berig te lees. Jy benodig Adobe Reader om dit oop te maak. Laai dit verniet hier af indien jy dit nie het nie!
No comments yet